In Februarie vanjaar het ons berig dat Turkye sy eerste Christelike TV-stasie kry en in 'n seisoen van vrees vir baie Midde-Ooste Christene, het Turkye sy eerste nuwe kerk in…
’n Groep van 20 Christen-sendelinge is deur polisiebeamptes gewond weens hul sendingwerk in die stad Jaipur, Rajasthan. Die aanval het op 26 Februarie plaasgevind en is onlangs wyd bekend gemaak…
Lagos se goewerneur, Babatunde Fashola, het Dinsdag gesê dat die algemene verkiesingsveldtogte van 2015 Lagos byna verdeel het volgens etniese lyn en staatsdiensadministrasie. Hierdie opmerking het gekom toe die verkose…
Op 7 Mei hou die Verenigde Koninkryk Verkiesings vir die Laerhuis, maar sewe ander lande sal ook tussen nou en dan parlementêre verkiesings hou: Finland met verkiesing vir die Parlement…
Pastoor Steve Haines is passievol daaroor om 'n generasie bonatuurlike gelowiges groot te maak. Haines is al 12 jaar lank 'n pastoor, hy het die Supernatural Lifestyle School in Pietermaritzburg…
UNICEF het berig 100 000 mense het uit hul huise gevlug - die meerderheid van hulle vroue en kinders. Duisende het dringend hulp nodig. Die Rooi Kruis kon daarin slaag…